vingerafdrukke


The fingerprints do not fade, of the hands that touched your life.

dit is ‘n quote wat op Trisa Hugo se facebook wall was .

toe ek dit lees het ek in trane uitgebars , oor my mammie

Die dag is ek saam my ma om haar kar lisensie te gaan hernu en die persoon wat met die lisensies werk se , mevrou jy moet weer vir vingerafdrukke kom , weet jy met al die werk het die vingerafdrukke so dof geraak dat hulle nie vingerafdruk op haar lisensie kon gebruik nie so dit was blanko , niks kon geen vingerafdrukke by haar kry nie , aarde dit was vir my so interessant hy het oor en oor probeer en toe later se hulle dit moet maar blanko bly , en dit mag dalk nie baie betekenis vir iemand anders he nie maar vir my is dit nogal spesiaal ,en toe ek die quote op Trisa se wall lees op facebook toe tjank ek … tot vandag toe verbaas dit my dat hul gee vingerafdrukke kon vind nie …

voel maar down , dit is oor twee dae my birthday en dit is so lekker om mens se mammie by jou te he op jou verjaarsdag , ek worry nie meer oor presente nie maar ai net so drukkie van haar af ….

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s